Sarie marais: verschil tussen versies
Geen bewerkingssamenvatting |
Geen bewerkingssamenvatting |
||
Regel 1: | Regel 1: | ||
<youtube>AYe2lqQcues</youtube> | <youtube>AYe2lqQcues</youtube> | ||
<poem> | <poem> | ||
My Sarie Marais is so ver van my hart, | My {{G}}Sarie Marais is so {{C}}ver van my {{A7}}hart, | ||
Maar’k hoop om haar weer te sien. | Maar’k {{D7}}hoop om haar weer te {{G}}sien. | ||
Sy het in die wyk van die Mooirivier | Sy het in die wyk van die {{C}}Mooirivier ge{{A7}}woon, | ||
Nog voor die oorlog het begin. | {{D7}}Nog voor die oorlog het {{G}}begin. | ||
O bring my t’rug na die ou Transvaal, | {{G7}}O {{C}}bring my t’rug na die {{G}}ou Transvaal, | ||
Daar waar my Sarie woon. | [[Em}}Daar waar my Sarie {{A7}}woon.{{D7}} | ||
Daar onder in die mielies by die groene | Daar {{G}}onder in die mielies by die {{C}}groene doring{{A7}}boom, | ||
Daar woon my Sarie | {{D7}}Daar woon my Sarie Ma{{G}}rais. | ||
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang | Ek was so bang dat die Kakies my sou vang |
Versie van 22 mei 2016 19:39
My GSarie Marais is so Cver van my A7hart,
Maar’k D7hoop om haar weer te Gsien.
Sy het in die wyk van die CMooirivier geA7woon,
D7Nog voor die oorlog het Gbegin.
G7O Cbring my t’rug na die Gou Transvaal,
[[Em}}Daar waar my Sarie A7woon.D7
Daar Gonder in die mielies by die Cgroene doringA7boom,
D7Daar woon my Sarie MaGrais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
Die Kakies is mos net soos ’n krokodillepes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op ’n skip vir ’n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon.