Sarie marais: verschil tussen versies

Uit Sessie
Ga naar: navigatie, zoeken
(Nieuwe pagina aangemaakt met '<poem> My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar’k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. O...')
 
Geen bewerkingssamenvatting
 
(6 tussenliggende versies door dezelfde gebruiker niet weergegeven)
Regel 1: Regel 1:
<poem>
{{rep
My Sarie Marais is so ver van my hart,
| toon = G
Maar’k hoop om haar weer te sien.
| maat = 4/4
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
| genre = folk
Nog voor die oorlog het begin.
| taal = AF
     O bring my t’rug na die ou Transvaal,
| door = -trad-
     Daar waar my Sarie woon.
| copy = 0
     Daar onder in die mielies by die groene doringboom,
| video = AYe2lqQcues
     Daar woon my Sarie Marais.
| lyrics =
My {{G}}Sarie Marais is so {{C}}ver van my {{A7}}hart,
Maar’k {{D7}}hoop om haar weer te {{G}}sien.
Sy het in die wyk van die {{C}}Mooirivier ge{{A7}}woon,
{{D7}}Nog voor die oorlog het {{G}}begin.
     {{G7}}O {{C}}bring my t’rug na die {{G}}ou Transvaal,
     {{Em}}Daar waar my Sarie {{A7}}woon.{{D7}}
     Daar {{G}}onder in die mielies by die {{C}}groene doring{{A7}}boom,
     {{D7}}Daar woon my Sarie Ma{{G}}rais.


Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
Regel 23: Regel 31:
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon.
Om my met ’n kus te beloon.
</poem>
}}

Huidige versie van 12 mrt 2021 om 13:44

My GSarie Marais is so Cver van my A7hart,
Maar’k D7hoop om haar weer te Gsien.
Sy het in die wyk van die CMooirivier geA7woon,
D7Nog voor die oorlog het Gbegin.
    G7O Cbring my t’rug na die Gou Transvaal,
    EmDaar waar my Sarie A7woon.D7
    Daar Gonder in die mielies by die Cgroene doringA7boom,
    D7Daar woon my Sarie MaGrais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.

Die Kakies is mos net soos ’n krokodillepes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op ’n skip vir ’n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.

Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon.

Sarie marais.png
Sarie marais
Genre folk
Taal AF
Maatsoort 4/4
Toonsoort G
Door -trad-
Copyright 0
Download