Sarie marais: verschil tussen versies
Geen bewerkingssamenvatting |
Geen bewerkingssamenvatting |
||
Regel 12: | Regel 12: | ||
{{D7}}Nog voor die oorlog het {{G}}begin. | {{D7}}Nog voor die oorlog het {{G}}begin. | ||
{{G7}}O {{C}}bring my t’rug na die {{G}}ou Transvaal, | {{G7}}O {{C}}bring my t’rug na die {{G}}ou Transvaal, | ||
{{Em}}Daar waar my Sarie {{A7}}woon.{{D7}} | |||
Daar {{G}}onder in die mielies by die {{C}}groene doring{{A7}}boom, | Daar {{G}}onder in die mielies by die {{C}}groene doring{{A7}}boom, | ||
{{D7}}Daar woon my Sarie Ma{{G}}rais. | {{D7}}Daar woon my Sarie Ma{{G}}rais. |
Versie van 30 okt 2016 22:40
My GSarie Marais is so Cver van my A7hart,
Maar’k D7hoop om haar weer te Gsien.
Sy het in die wyk van die CMooirivier geA7woon,
D7Nog voor die oorlog het Gbegin.
G7O Cbring my t’rug na die Gou Transvaal,
EmDaar waar my Sarie A7woon.D7
Daar Gonder in die mielies by die Cgroene doringA7boom,
D7Daar woon my Sarie MaGrais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.
Die Kakies is mos net soos ’n krokodillepes,
Hulle sleep jou altyd water toe;
Hul gooi jou op ’n skip vir ’n lange, lange trip,
Die josie weet waarnatoe.
Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal;
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met ’n kus te beloon.